scratch-l10n/www/scratch-website.guidelines-l10njson/af.json

17 lines
No EOL
1.8 KiB
JSON
Raw Blame History

This file contains ambiguous Unicode characters

This file contains Unicode characters that might be confused with other characters. If you think that this is intentional, you can safely ignore this warning. Use the Escape button to reveal them.

{
"guidelines.title": "Scratch Gemeenskapsriglyne",
"guidelines.header": "Ons het almal se hulp nodig om Scratch as n vriendelike en kreatiewe gemeenskap te behou waar mense met verskillende agtergronde en belangstellings welkom kan voel.",
"guidelines.respectheader": "Wees beleefd.",
"guidelines.respectbody": "Wanneer jy projekte deel of kommentaar plaas, onthou dat mense van verskillende ouderdomme en agtergronde kan sien wat jy gedeel het.",
"guidelines.constructiveheader": "Wees konstruktief.",
"guidelines.constructivebody": "Wanneer jy op ander mense se projekte kommentaar lewer, deel waaarvan jy gehou het en bied voorstelle aan.",
"guidelines.shareheader": "Deel.",
"guidelines.sharebody": "Jy kan projekte, idees, prente of enige iets anders wat jy op Scratch vind hermeng en enige iemand kan enige iets wat jy deel ook gebruik. Maak seker om erkenning te gee wanneer jy hermeng.",
"guidelines.privacyheader": "Hou persoonlike inligting privaat.",
"guidelines.privacybody": "Vir veiligheidsredes, moet nie enige inligting wat vir private kommunikasie gebruik kan word uitgee nie - soos regte vanne, selfoonnommers, adresse, e-pos adresse, skakels na sosiale media webwerwe of webwerwe met ongemodereerde gesprekke.",
"guidelines.honestyheader": "Wees eerlik.",
"guidelines.honestybody": "Moet nie probeer om ander Scratchers na te boots, gerugte te versprei, of die gemeenskap te mislei nie.",
"guidelines.friendlyheader": "Help om die werf vriendelik te hou.",
"guidelines.friendlybody": "As jy dink n projek of kommentaar gemeen, beledigend, gewelddadig of andersins onvanpas is, kan jy op “Rapporteer” kliek om ons daarvan bewus te maak.",
"guidelines.footer": "Scratch verwelkom mense van alle ouderdomme, rasse, etnisiteite, gelowe, vermoëns, seksuele oriëntasies en geslagsidentiteite."
}