mirror of
https://github.com/scratchfoundation/scratch-l10n.git
synced 2024-12-22 21:52:35 -05:00
17 lines
1.8 KiB
JSON
17 lines
1.8 KiB
JSON
|
{
|
|||
|
"guidelines.title": "Scratch Gemeenskapsriglyne",
|
|||
|
"guidelines.header": "Ons het almal se hulp nodig om Scratch as ’n vriendelike en kreatiewe gemeenskap te behou waar mense met verskillende agtergronde en belangstellings welkom kan voel.",
|
|||
|
"guidelines.respectheader": "Wees beleefd.",
|
|||
|
"guidelines.respectbody": "Wanneer jy projekte deel of kommentaar plaas, onthou dat mense van verskillende ouderdomme en agtergronde kan sien wat jy gedeel het.",
|
|||
|
"guidelines.constructiveheader": "Wees konstruktief.",
|
|||
|
"guidelines.constructivebody": "Wanneer jy op ander mense se projekte kommentaar lewer, deel waaarvan jy gehou het en bied voorstelle aan.",
|
|||
|
"guidelines.shareheader": "Deel.",
|
|||
|
"guidelines.sharebody": "Jy kan projekte, idees, prente of enige iets anders wat jy op Scratch vind hermeng – en enige iemand kan enige iets wat jy deel ook gebruik. Maak seker om erkenning te gee wanneer jy hermeng.",
|
|||
|
"guidelines.privacyheader": "Hou persoonlike inligting privaat.",
|
|||
|
"guidelines.privacybody": "Vir veiligheidsredes, moet nie enige inligting wat vir private kommunikasie gebruik kan word uitgee nie - soos regte vanne, selfoonnommers, adresse, e-pos adresse, skakels na sosiale media webwerwe of webwerwe met ongemodereerde gesprekke.",
|
|||
|
"guidelines.honestyheader": "Wees eerlik.",
|
|||
|
"guidelines.honestybody": "Moet nie probeer om ander Scratchers na te boots, gerugte te versprei, of die gemeenskap te mislei nie.",
|
|||
|
"guidelines.friendlyheader": "Help om die werf vriendelik te hou.",
|
|||
|
"guidelines.friendlybody": "As jy dink ’n projek of kommentaar gemeen, beledigend, gewelddadig of andersins onvanpas is, kan jy op “Rapporteer” kliek om ons daarvan bewus te maak.",
|
|||
|
"guidelines.footer": "Scratch verwelkom mense van alle ouderdomme, rasse, etnisiteite, gelowe, vermoëns, seksuele oriëntasies en geslagsidentiteite."
|
|||
|
}
|