mirror of
https://github.com/scratchfoundation/scratch-l10n.git
synced 2024-12-23 06:02:42 -05:00
26e3bd064d
Add scratch-www translation resources and include in the pubished package.
7 lines
892 B
JSON
7 lines
892 B
JSON
{
|
||
"jobs.info": "Met Scratch leer jongeliede van alle agtergronde om hul eie interaktiewe stories, speletjies en animasies te programmeer. Kinders en tieners van regoor die wêreld het meer as 10 miljoen projekte geskep en gedeel in die snelgroeiende Scratch-aanlyngemeenskap.",
|
||
"jobs.joinScratchTeam": "Sluit aan by die Scratch Span!",
|
||
"jobs.openings": "Huidige Werksaanbiedinge",
|
||
"jobs.titleQuestion": "Wil u op ’n innoverende projek werk wat die wyse verander waarop jongeliede skep, deel en leer?",
|
||
"jobs.workEnvironment":"Ons is op soek na nuuskierige en gemotiveerde mense om by ons Scratch Span by die MIT Media Lab aan te sluit. Ons is ’n diverse groep opvoeders, ontwerpers en ingenieurs wat saamwerk in ’n speelse, kreatiewe omgewing vol LEGO-stene, handwerkmateriaal en makernutsmiddels. Ons waardeer diversiteit, samewerking en eerbiedig die werkplek."
|
||
}
|