{ "general.accountSettings": "Rekeninginstellings", "general.about": "Oor", "general.aboutScratch": "Oor Scratch", "general.apiError": "Oeps, Scratch het 'n fout gehad.", "general.back": "Terug", "general.birthMonth": "Geboorte maand", "general.birthYear": "Geboorte jaar", "general.donate": "Skenk", "general.monthDecember": "Desember", "general.cancel": "Kanseleer", "general.close": "Maak toe", "general.collaborators": "Samewerkers", "general.community": "Gemeenskap", "general.confirmEmail": "Bevestig E-pos", "general.contactUs": "Kontak Ons", "general.getHelp": "Kry Hulp", "general.contact": "Kontak", "general.done": "Voltooi", "general.downloadPDF": "Laai PDF af", "general.emailUs": "Stuur 'n E-pos aan ons", "general.conferences": "Konferensies", "general.country": "Land", "general.create": "Skep", "general.credits": "Erkennings", "general.dmca": "DMCA", "general.emailAddress": "E-pos adres", "general.english": "Engels", "general.error": "Oeps! Iets het verkeerd geloop", "general.errorIdentifier": "Jou fout is met id {errorId} aangeteken", "general.explore": "Verken", "general.faq": "AV", "general.female": "Vroulik", "general.forParents": "Vir Ouers", "general.forEducators": "Vir Opvoeders", "general.forDevelopers": "Vir Ontwikkelaars", "general.getStarted": "Begin", "general.gender": "Geslag", "general.guidelines": "Gemeenskapsriglyne", "general.invalidSelection": "Ongeldige keuse", "general.jobs": "Werke", "general.joinScratch": "Sluit by Scratch aan", "general.legal": "Wettig", "general.loadMore": "Laai Meer", "general.learnMore": "Leer Meer", "general.male": "Manlik", "general.messages": "Boodskappe", "general.month": "Maand", "general.monthJanuary": "Januarie", "general.monthFebruary": "Februarie", "general.monthMarch": "Maart", "general.monthApril": "April", "general.monthMay": "Mei", "general.monthJune": "Junie", "general.monthJuly": "Julie", "general.monthAugust": "Augustus", "general.monthSeptember": "September", "general.monthOctober": "Oktober", "general.monthNovember": "November", "general.myClass": "My Klas", "general.myClasses": "My Klasse", "general.myStuff": "My Goed", "general.next": "Volgende", "general.noDeletionTitle": "Jou Rekening sal nie geskrap word nie", "general.noDeletionDescription": "Jou rekening was geskeduleer om geskrap te word, maar jy het ingeteken. Jou rekening is weer geaktiveer. As jy nie versoek het dat jou rekening geskrap word nie, moet jy {resetLink} om seker te maak dat jou rekening veilig is. ", "general.noDeletionLink": "verander jou wagwoord", "general.nonBinary": "Veelwaardige", "general.notRequired": "Nie Vereis Nie", "general.okay": "Oukei", "general.other": "Ander", "general.download": "Laai af", "general.password": "Wagwoord", "general.press": "Pers", "general.privacyPolicy": "Privaatheidsbeleid", "general.projects": "Projekte", "general.profile": "Profiel", "general.required": "Vereis", "general.resourcesTitle": "Opvoederhulpbronne", "general.scratchConference": "Scratch Konferensie", "general.scratchEd": "ScratchEd", "general.scratchFoundation": "Scratch Stigting", "general.scratchJr": "ScratchJr", "general.scratchStore": "Scratch Winkel", "general.search": "Soek", "general.searchEmpty": "Niks is gevind nie", "general.send": "Stuur", "general.signIn": "Teken in", "general.startOver": "Begin oor", "general.statistics": "Statistieke", "general.studios": "Ateljees", "general.support": "Ondersteuning", "general.ideas": "Idees", "general.tipsWindow": "Wenke Venster", "general.termsOfUse": "Gebruiksvoorwaardes", "general.tryAgain": "Probeer weer", "general.unhandledError": "Ons is baie jammer, maar dit lyk asof Scratch gebom het. Die fout is outomaties aan die Scratch Span gerapporteer ", "general.username": "Gebruikersnaam", "general.validationEmail": "Tik asseblief 'n geldige e-pos adres in", "general.validationEmailMatch": "Die e-pos adresse stem nie ooreen nie", "general.viewAll": "Sien Alles", "general.website": "Webwerf", "general.whatsHappening": "Wat gebeur?", "general.wiki": "Scratch Wiki", "general.copyLink": "Kopieer Skakel", "general.report": "Rapporteer", "general.notAvailableHeadline": "Oeps! Ons bediener krap sy kop", "general.notAvailableSubtitle": "Ons kon nie die bladsy waarna jy soek vind nie. Maak seker dat jy die webadres reg ingetik het.", "general.seeAllComments": "Sien alle kommentaar", "general.all": "Alles", "general.animations": "Animasies", "general.art": "Kuns", "general.games": "Speletjies", "general.music": "Musiek", "general.results": "Resultate", "general.stories": "Stories", "general.tutorials": "Handleidings", "general.teacherAccounts": "Onderwysersrekeninge", "general.unsupportedBrowser": "Hierdie webblaaier word nie ondersteun nie", "general.unsupportedBrowserDescription": "Ons is baie jammer, maar Scratch 3.0 ondersteun nie Internet Explorer, Vivaldi, Opera of Silk nie. Ons stel voor dat jy 'n nuwer blaaier soos Google Chrome, Mozilla Firefox of Microsoft Edge gebruik.", "general.3faq": "Om meer te leer, gaan na die {faqLink}.", "general.year": "Jaar", "footer.discuss": "Besprekingsforums", "footer.scratchFamily": "Scratch Familie", "footer.donorRecognition": "Scratch is gratis beskikbaar te danke aan die mildelike ondersteuning van ons {donorLink}. Ons is dankbaar aan ons Stigtersvennote:", "footer.donors": "skenkers", "footer.donorList": "{donor1},{donor2} en {donor3}.", "form.validationRequired": "Hierdie veld word vereis", "login.needHelp": "Kort hulp?", "navigation.signOut": "Teken uit", "extensionHeader.requirements": "Vereistes", "extensionInstallation.addExtension": "In die redigeerder, kliek op die \"Voeg Uitbreidings by\" knoppie links onder.", "oschooser.choose": "Kies jou OS:", "installScratch.or": "of", "installScratch.directDownload": "Laai direk af", "installScratch.appHeaderTitle": "Installeer die Scratch App vir {operatingsystem}", "installScratch.getScratchAppPlay": "Kry die Scratch App op die Google Play Store", "installScratch.getScratchAppMacOs": "Kry die Scratch App op die Mac App Store", "installScratch.getScratchAppWindows": "Kry die Scratch App op die Microsoft Store", "installScratch.useScratchApp": "Maak die Scratch App op jou toestel oop.", "installScratchLink.installHeaderTitle": "Installeer Scratch Link", "installScratchLink.downloadAndInstall": "Laai af en installeer Scratch Link", "installScratchLink.startScratchLink": "Begin Scratch Link en maak seker dat dit loop. Dit moet in jou nutsbalk vertoon.", "parents.FaqAgeRangeA": "Terwyl Scratch hoofsaaklik vir 8 tot 16-jariges ontwerp is, word dit ook deur mense van alle ouderdomme gebruik, insluitend jonger kinders met hulle ouers.", "parents.FaqAgeRangeQ": "Vir watter ouderdoms reeks is Scratch bedoel?", "parents.FaqResourcesQ": "Watter hulpbronne is beskikbaar om Scratch te leer?", "parents.introDescription": "Scratch is 'n programmeringstaal en 'n aanlyn gemeenskap waar kinders kan programeer en interaktiewe media soos stories, speletjies en animasies met mense van regoor die wêreld deel. As kinders met Scratch skep, leer hulle om kreatief te dink, saam te werk en stelselmatig te redeneer. Scratch is ontwerp en word onderhou deur Lifelong Kindergarten groep by die MIT Media Lab.", "registration.birthDateStepInfo": "Hierdie help ons om die ouderdoms reeks van mense wat Scratch gebruik te verstaan. Ons gebruik hierdie om jou rekening eienaarskap te bevestig as jy ons span kontak. Hierdie inligting sal nie op jou rekening bekend gemaak word nie.", "registration.birthDateStepTitle": "Wanneer is jy gebore?", "registration.cantCreateAccount": "Scratch kon nie jou rekening skep nie.", "registration.checkOutResources": "Begin met Hulpmiddels", "registration.checkOutResourcesDescription": "Verken materiaal vir opvoeders en fasiliteerders wat deur die Scratch Span geskryf is, insluitende wenke, handleidings en gidse.", "registration.choosePasswordStepDescription": "Tik 'n nuwe wagwoord vir jou rekening in. Jy sal hierdie wagwoord gebruik as jy in die vervolg by Scratch wil inteken.", "registration.choosePasswordStepTitle": "Skep 'n wagwoord", "registration.choosePasswordStepTooltip": "Moet nie jou naam of iets wat maklik is vir iemand om te raai gebruik nie.", "registration.classroomApiGeneralError": "Jammer, ons kon nie die registrasie inligting vir hierdie klas vind nie", "registration.countryStepTitle": "In watter land bly jy?", "registration.generalError": "Jammer, 'n onverwagte fout het voorgekom.", "registration.classroomInviteExistingStudentStepDescription": "jy is genooi om by die klas aan te sluit:", "registration.classroomInviteNewStudentStepDescription": "Jou onderwyser het jou genooi om by 'n klas aan te sluit:", "registration.confirmPasswordInstruction": "Tik wagwoord weer", "registration.confirmYourEmail": "Bevestig Jou E-pos", "registration.confirmYourEmailDescription": "As jy nog nie het nie, kliek asseblief op die skakel in die bevestigings e-pos wat na hierdie e-pos adres gestuur is:", "registration.createAccount": "Skep Jou Rekening", "registration.createUsername": "Skep 'n gebruikersnaam", "registration.errorBadUsername": "Die gebruikersnaam wat jy gekies het word nie toegelaat nie. Probeer weer met 'n ander gebruikersnaam.", "registration.errorCaptcha": "Daar was 'n probleem met die CAPTCHA toets.", "registration.errorPasswordTooShort": "Jou wagwoord is te kort. Dit moet ten minste 6 letters bevat.", "registration.errorUsernameExists": "Die gebruikersnaam wat jy gekies het bestaan reeds. Probeer weer met 'n ander gebruikersnaam.", "registration.genderStepTitle": "Wat is jou geslag?", "registration.genderStepDescription": "Scratch verwelkom mense van alle geslagte.", "registration.genderStepInfo": "Hierdie help ons om te verstaan wie Scratch gebruik, sodat ons deelname kan verbreed. Hierdie inligting sal nie op jou rekening bekend gemaak word nie.", "registration.genderOptionAnother": "Ander geslag:", "registration.genderOptionPreferNotToSay": "Verkies om nie te sê nie", "registration.emailStepTitle": "Wat is jou e-pos adres?", "registration.emailStepInfo": "Dit sal help indien jy jou wagwoord vergeet. Hierdie inligting sal nie op jou rekening openbaar word nie. ", "registration.goToClass": "Gaan Klas toe", "registration.invitedBy": "genooi deur", "registration.lastStepTitle": "Dankie dat jy 'n Scratch Onderwysersrekening aangevra het", "registration.lastStepDescription": "Ons is tans besig om jou aansoek te verwerk.", "registration.makeProject": "Skep 'n projek", "registration.mustBeNewStudent": "Jy moet 'n nuwe student wees om jou registrasie te voltooi", "registration.nameStepTooltip": "Hierdie inligting word vir verifikasie gebruik en om gebruiksstatistieke saam te stel.", "registration.newPassword": "Nuwe Wagwoord", "registration.nextStep": "Volgende Stap", "registration.notYou": "Nie jy nie? Teken in as 'n ander gebruiker", "registration.optIn": "Stuur vir my opdaterings oor hoe om Scratch in opvoedkundige instellings te gebruik", "registration.passwordAdviceShort": "Skryf dit neer sodat jy dir kan onthou. Moet dit nie met ander deel nie!", "registration.personalStepTitle": "Persoonlike Inligting", "registration.personalStepDescription": "Jou individuele antwoorde sal nie in die openbaar vertoon word nie en sal vertroulik en veilig gehou word", "registration.private": "Ons sal hierdie inligting privaat hou.", "registration.problemsAre": "Die probleme is:", "registration.selectCountry": "Kies land", "registration.startOverInstruction": "Kliek \"Begin oor.\"", "registration.studentPersonalStepDescription": "Hierdie inligting sal nie op die Scratch webwerf verskyn nie.", "registration.showPassword": "Wys wagwoord", "registration.troubleReload": "Scratch ondervind probleme om die registrasie te voltooi. Probeer om die blad te herlaai of probeer weer van 'n ander webblaaier af.", "registration.tryAgainInstruction": "Kliek \"Probeer weer\".", "registration.usernameStepDescription": "Voltooi die volgende vorms om 'n rekening aan te vra. Die goedkeuringsproses mag 'n dag neem.", "registration.usernameStepDescriptionNonEducator": "Skep projekte, deel idees, maak vriende. Dit is gratis!", "registration.usernameStepRealName": "Moet asseblief nie enige gedeelte van jou regte naam in jou gebruikersnaam insluit nie.", "registration.usernameAdviceShort": "Moet nie jou regte naam gebruik nie", "registration.studentUsernameStepDescription": "Jy kan speletjies, animasies en stories met Scratch skep. Om 'n rekening op te stel is maklik en dit is gratis. Voltooi die onderstaande vorm om te begin.", "registration.studentUsernameStepHelpText": "Het jy reeds 'n Scratch rekening?", "registration.studentUsernameStepTooltip": "Jy gaan 'n nuwe Scratch rekening moet skep om by hierdie klas aan te sluit.", "registration.studentUsernameSuggestion": "Probeer you gunsteling kos, stokperdjie, of dier saam met 'n paar getalle.", "registration.acceptTermsOfUse": "Deur 'n rekening te skep, erken jy die {privacyPolicyLink} en jy aanvaar en stem in tot die {touLink}.", "registration.usernameStepTitle": "Doen aansoek vir 'n Onderwysersrekening", "registration.usernameStepTitleScratcher": "Skep 'n Scratch Rekening", "registration.validationMaxLength": "Jammer, jy het die maksimum karakter limiet oorskry.", "registration.validationPasswordConfirmNotEquals": "Wagwoorde stem nie ooreen nie", "registration.validationPasswordLength": "Moet 6 letters of langer wees", "registration.validationPasswordNotEquals": "Wagwoord is te maklik om te raai. Probeer iets anders?", "registration.validationPasswordNotUsername": "Wagwoorde kan nie dieselfde as jou gebruikersnaam wees nie", "registration.validationUsernameRegexp": "Gebruikersname kan net letters, nommers, - en _ gebruik", "registration.validationUsernameMinLength": "Moet 3 letters of langer wees", "registration.validationUsernameMaxLength": "Moet 20 letters of korter wees", "registration.validationUsernameExists": "Wagwoord geneem. Probeer 'n ander?", "registration.validationUsernameNotAllowed": "Wagwoord nie toegelaat nie", "registration.validationUsernameVulgar": "Hmm, dit lyk onvanpas", "registration.validationUsernameInvalid": "Ongeldige gebruikersnaam", "registration.validationUsernameSpaces": "Gebruikersname kan nie spasies hê nie", "registration.validationEmailInvalid": "E-pos lyk nie reg nie. Probeer 'n ander?", "registration.waitForApproval": "Wag vir Goedkeuring", "registration.waitForApprovalDescription": "Jy kan nou in jou Scratch Rekening inteken, maar die eienskappe spesifiek vir Onderwysers is nog nie beskikbaar nie. Jou inligting word nagegaan. Wees asseblief geduldig, die goedkeuringsproses kan 'n dag neem. Jy sal 'n e-pos ontvang wat aandui dat jou rekening opgegradeer is, sodra jou rekening goedgekeur is.", "registration.welcomeStepDescription": "Jy het suksesvol 'n Scratch rekening opgestel! Jy is nou 'n lid van die klas:", "registration.welcomeStepDescriptionNonEducator": "Jy is nou ingeteken! Jy kan begin om projekte te verken en te skep.", "registration.welcomeStepInstructions": "Wil jy deel en kommentaar lewer? Kliek op die skakel in die e-pos wat ons na {email} gestuur het.", "registration.welcomeStepPrompt": "Om te begin, kliek op die onderstaande knoppie.", "registration.welcomeStepTitle": "Hoera! Welkom by Scratch!", "registration.welcomeStepTitleNonEducator": "Welkom by Scratch, {username}!", "thumbnail.by": "by", "report.error": "Iets het verkeerd geloop toe jy jou boodskap wou stuur. Probeer asseblief weer.", "report.project": "Rapporteer Projek", "report.projectInstructions": "Wanneer jy 'n verslag stuur, maak dit die Scratch Span bewus van projekte wat die {CommunityGuidelinesLink} oortree. Is daar iets in die projek wat die {CommunityGuidelinesLink} oortree? Indien jy dink dat dit die geval is, vertel ons asseblief meer.", "report.CommunityGuidelinesLinkText": "Scratch Gemeenskapsriglyne", "report.reasonPlaceHolder": "Kies 'n rede", "report.reasonCopy": "Presiese Kopie van Projek", "report.reasonUncredited": "Gebruik Beeld/Musiek Sonder Erkenning", "report.reasonScary": "Te Geweldadig of Skrikwekkend", "report.reasonJumpscare": "Flitsskrik", "report.reasonWeapons": "Maak gebruik van realistiese wapens", "report.reasonEvent": "Gewelddadige gebeurtenis gebeur", "report.reasonScaryImages": "Skrikwekkende beelde", "report.reasonThreatening": "Dreig of boelie 'n ander Scratcher", "report.reasonLanguage": "Onvanpaste Taalgebruik", "report.reasonMusic": "Onvanpaste Musiek", "report.reasonMissing": "Kies asseblief 'n rede", "report.reasonImage": "Onvanpaste Beelde", "report.reasonPersonal": "Deel Persoonlike Kontak Inligting", "report.reasonDontLikeIt": "Ek hou nie van hierdie projek nie", "report.reasonDoesntWork": "Hierdie projek werk nie", "report.reasonCouldImprove": "Hierdie projek kan verbeter word", "report.reasonTooHard": "Hierdie projek is te moeilik", "report.reasonMisleading": "Hierdie projek is misleidend of mislei die gemeenskap", "report.reasonFaceReveal": "Dit is 'n gesig wat openbaar word of probeer net om iemand se foto te wys", "report.reasonNoRemixingAllowed": "Die projek laat nie hermenging toe nie", "report.reasonCreatorsSafety": "Ek is bekommerd oor die veiligheid van die ontwerper van hierdie projek", "report.reasonSomethingElse": "Iets anders", "report.reasonDisrespectful": "Gemeen of Oneerbiedig teenoor 'n Scratcher of Groep", "report.receivedHeader": "Ons het jou verslag ontvang!", "report.receivedBody": "Die Scratch Span sal die projek nagaan ten opsigte van die Scratch gemeenskapsriglyne.", "report.promptPlaceholder": "Kies 'n rede waarom hierbo.", "report.promptCopy": "Verskaf asseblief 'n skakel na die oorspronklike projek", "report.promptUncredited": "Verskaf asseblief skakels na die inhoud waarvoor erkenning nie gegee is nie", "report.promptScary": "Kies asseblief die hoofrede waarom jy dink dat hierdie projek die {CommunityGuidelinesLink} oortree.", "report.promptJumpscare1": "'n \"flitsskrik\" is wanneer iets onverwags op die skerm flits met die doel om iemand bang te maak.", "report.promptJumpscare2": "Laat weet ons asseblief meer oor die \"flitsskrik\", byvoorbeeld wat gebeur, en wanneer gebeur dit in die projek. Dit is ook handig om die naam van die sprite, kostuum, of agtergrond wat met die flitsskrik geassosieer is, te verskaf.", "report.promptWeapons1": "Laat ons weet waar die beeld, tekening of geluid van realistiese wapens in die projek voorkom, soos die naam van die sprite, kostuum of agtergrond.", "report.promptWeapons2": "Wenk: Scratch projekte moet nie realistiese wapens, soos foto's van gewere, realistiese tekeninge of geluide bevat nie. Spotprente of fiktiewe items soos laserstrale is egter toelaatbaar.", "report.promptEvent1": "Gee asseblief meer inligting oor die skrikwekkende gebeurtenis of storie in die projek. Meer inligting sal die Scratch Span help om die probleem beter te verstaan en dit aan te spreek.", "report.promptEvent2": "Wenk: Scratch word deur mense van alle ouderdomme gebruik. Dit is belangrik dat projekte nie volwasse temas soos om iemand skade te berokken bevat nie.", "report.promptScaryImages1": "Verduidelik asseblief waarom jy voel die beeld te skrikwekkend vir Scratch is. ", "report.promptScaryImages2": "Wenk: Scratch word deur mense van alle ouderdomme gebruik. Dit is belangrik dat projekte geen bloed, realistiese geweld, of enige ander skrikwekkende inhoud of inhoud wat te volwasse vir jonger gehore is bevat nie. ", "report.promptThreatening": "Laat weet ons asseblief waarom jy vermoed dat hierdie projek 'n ander Scratcher bedreig.", "report.promptLanguage": "Sê asseblief waar die onvanpaste taal in die projek voorkom (Byvoorbeeld: Notas & Erkennings, sprite naam, projek teks, ens.)", "report.promptMusic": "Sê asseblief die naam van die klankleêr met die onvanpaste musiek", "report.promptPersonal": "Sê asseblief waar die persoonlike kontak inligting gedeel word (Byvoorbeeld: Notas & Erkennings, sprite naam, projek teks, ens.)", "report.promptGuidelines": "Kies asseblief 'n rede waarom jy voel die projek die {CommunityGuidelinesLink} verbreek en die Scratch Span sal jou rapport na gaan. ", "report.promptImage": "Sê asseblief die naam van die sprite of agtergrond met die onvanpaste beeld", "report.promptDontLikeIt": "Scratch projekte word deur mense van alle ouderdomme en ondervindingsvlakke geskep. As jy nie van hierdie projek hou nie, omdat jy van mening is dat dit verbeter kan word, raai ons jou aan om konstruktiewe terugvoer direk met die onderwerper te deel.", "report.promptTips": "Hier is wenke om konstruktiewe terugvoer te deel:", "report.tipsSupportive": "Wees ondersteunend en bemoedigend.", "report.tipsConstructive": "Vertel waarvan jy gehou het asook hoe jy dink die projek verbeter kan word deur 'n kommentaar te plaas.", "report.tipsSpecific": "Probeer om spesifiek met jou terugvoer te wees. Byvoorbeeld: Die kontroles om die karakter te laat beweeg, het nie gewerk nie.", "report.promptDoesntWork": "'n Scratch projek, soos enige ander toepassing, kan 'n paar goggas bevat. Dit word verwag en is heeltemal aanvaarbaar!", "report.promptDoesntWorkTips": "Ons raai jou aan om probleme wat jy ontdek direk met die onderwerpers van die projek te deel. Dit is ook nuttig om, indien moontlik, voorstelle te gee oor hoe hulle die projek kan verbeter.", "report.promptTooHard": "As jy van mening is dat 'n projek makliker kan wees, raai ons jou aan om terugvoering direk met die ontwerpers van die projek te deel. Of hermeng dit self en maak dit so maklik of moeilik as wat jy wil!", "report.promptMisleading": "Vertel ons meer oor hoe dit mense mislei of probeer uitvang.", "report.promptFaceReveal": "Met Scratch kan mense foto's van hul gesig gebruik in kreatiewe projekte soos speletjies, stories of animasies. Scratch stel gebruikers egter nie in staat om projekte te deel wat slegs 'n prent van hul gesig is nie (bekend as 'n “gesig openbaaring”) of wat geheel en al op hul fisiese voorkoms fokus nie. Verduidelik asseblief as jy van mening is dat hierdie projek 'n gesig openbaaring is of op die persoon se liggaamlike voorkoms fokus.", "report.promptNoRemixingAllowed": "Laat ons asseblief weet waar die projek sê dat dit nie hermeng mag word nie — soos in die Notas & Erkennings, projek titel, ens.", "report.promptCreatorsSafety": "Dit is belangrik dat almal op Scratch aanlyn en in die regte lewe veilig bly. Laat weet ons asseblief waarom jy oor die veiligheid van hierdie gebruiker bekommerd is", "report.promptSomethingElse": "Ons raai jou aan om te verseker dat jou verslag in een van die ander beskikbare kategorieë pas. As jy van mening is dat dit nie in een van die kategorieë pas nie, moet jy asseblief verduidelik waarom die projek die {CommunityGuidelinesLink} oortree. ", "report.promptDisrespectful1": "Verduidelik asseblief waarom jy voel die projek is oneerbiedig teenoor 'n ander Scratcher of groep. Waar kom die oneerbiedige inhoud in die projek voor (projek teks, beelde, klanke, ens.)?", "report.promptDisrespectful2": "Onthou: Scratch verwelkom mense van alle ouderdomme, rasse, etnisiteite, godsdienste, vermoëns, seksuele oriëntasies en geslagsidentiteite. Dit is belangrik dat almal welkom en veilig voel wanneer hulle op Scratch deel.", "report.tooLongError": "Dit is te lank! Verkort asseblief die teks.", "report.tooShortError": "Dit is te kort. Verduidelik asseblief wat onvanpas of oneerbiedig in die projek is.", "report.send": "Stuur", "report.sending": "Besig om te stuur...", "report.textMissing": "Verduidelik asseblief waarom jy hierdie projek rapporteer", "comments.delete": "Skrap", "comments.restore": "Restoreer", "comments.reportModal.title": "Rapporteer Komentaar", "comments.reportModal.reported": "Die kommentaar is gerapporteer en die Scratch Span is in kennis gestel.", "comments.reportModal.prompt": "Is jy seker jy wil hierdie kommentaar rapporteer?", "comments.deleteModal.title": "Skrap Kommentaar", "comments.deleteModal.body": "Skrap hierdie kommentaar? As die kommentaar gemeen of oneerbiedig is, kliek asseblief eerder op Rapporteer om die Scratch Span in kennis te stel.", "comments.reply": "antwoord", "comments.isEmpty": "Jy kan nie 'n leë kommentaar plaas nie", "comments.isFlood": "Sjoe, dit lyk of jy baie vinnig kommentaar lewer. Wag asseblief langer tussen plasings.", "comments.isBad": "Hmm...die slegte woord detektor dink daar is 'n probleem met jou kommentaar. Verander dit asseblief en onthou om respekvol te wees.", "comments.hasChatSite": "O nee! Die kommentaar bevat 'n skakel na 'n webwerf met ongemodereerde gesprekke. Vir veiligheidsredes, moet asseblief nie na hierdie webwerwe skakel nie!", "comments.isSpam": "Mmm, dit lyk of jy dieselfde kommentaar 'n hele paar keer geplaas het. Moet asseblief nie gemorspos plaas nie.", "comments.isMuted": "Mmm, die filterbot is redelik seker dat jou onlangse kommentaar onvanpas is vir Scratch, daarom so jou rekening vir die res van die dag gedemp. :/", "comments.isUnconstructive": "Mmm, die filterbot dink jou kommentaar kan gemeen of oneerbiedig wees. Onthou, meeste projekte op Scratch word deur mense geskep wat nog leer hoe om te programmeer.", "comments.isDisallowed": "Hmm, dit lyk asof kommentaar vir hierdie bladsy afgeskakel is. :/", "comments.isIPMuted": "Jammer, die Scratch Span moes jou netwerk verhoed om kommentaar en projekte te deel omdat dit te veel keer gebruik is om ons gemeenskapsriglyne te verbreek. Jy kan nogsteeds kommentaar en projekte vanaf ’n ander netwerk deel. As jy hierdie blok wil appelleer, kan jy appeals@scratch.mit.edu kontak en verwys na Saaknommer {appealId}.", "comments.isTooLong": "Daardie kommentaar is te lank! Verkort asseblief jou teks.", "comments.isNotPermitted": "Jammer, jy moet jou e-pos adres bevestig voordat jy kommentaar kan lewer", "comments.error": "Oeps! Iets het verkeerd gegaan toe jou kommentaar geplaas is", "comments.posting": "Besig om te plaas...", "comments.post": "Plasing", "comments.cancel": "Kanselleer", "comments.lengthWarning": "{remainingCharacters, plural, one {1 karakter oor} other {{remainingCharacters} karakters oor}}", "comments.loadMoreReplies": "Sien meer antwoorde", "comments.status.delbyusr": "Deur projek eienaar geskrap", "comments.status.censbyfilter": "Gesensor deur filter", "comments.status.delbyparentcomment": "Ouerkommentaar is geskrap", "comments.status.censbyadmin": "Deur admin gesensor", "comments.status.delbyadmin": "Deur admin geskrap", "comments.status.parentcommentcensored": "Ouerkommentaar gesensor", "comments.status.delbyclass": "Deur die klas geskrap", "comments.status.hiddenduetourl": "Verberg as gevolg van die webadres", "comments.status.markedbyfilter": "Gemerk deur filter", "comments.status.censbyunconstructive": "Gesensor onkonstruktief", "comments.status.suspended": "Opgeskort", "comments.status.acctdel": " Rekening is geskrap", "comments.status.deleted": "Geskrap", "comments.status.reported": "Gerapporteer", "comments.muted.duration": "You will be able to comment again {inDuration}.", "comments.muted.commentingPaused": "Your account has been paused from commenting until then.", "comments.muted.moreInfoGuidelines": "If you would like more information, you can read the {CommunityGuidelinesLink}.", "comments.muted.moreInfoModal": "For more information, {clickHereLink}.", "comments.muted.clickHereLinkText": "click here", "comments.muted.warningBlocked": "If you continue to post comments like this, it will cause you to be blocked from using Scratch", "comments.muted.warningCareful": "We don't want that to happen, so please be careful and make sure you have read and understand the {CommunityGuidelinesLink} before you try to post again!", "comments.muted.mistake": "Think this was a mistake? {feedbackLink}.", "comments.muted.feedbackLinkText": "Let us know", "comments.muted.mistakeHeader": "Think this was a mistake?", "comments.muted.mistakeInstructions": "Sometimes the filter catches things by accident. Your feedback will help prevent this from happening in the future.", "comments.muted.thanksFeedback": "Thanks for letting us know!", "comments.muted.thanksInfo": "Your feedback will help us make Scratch better.", "comments.muted.characterLimit": "500 characters max", "comments.muted.feedbackEmpty": "Can't be empty", "social.embedLabel": "Inbed", "social.copyEmbedLinkText": "Kopieer inbed", "social.linkLabel": "Skakel", "social.copyLinkLinkText": "Kopieer skakel", "social.embedCopiedResultText": "Gekopieer", "helpWidget.banner": "Welkom by Ondersteuning", "helpWidget.submit": "Stuur", "helpWidget.confirmation": "Dankie vir jou boodskap.", "bluetooth.enableLocationServicesTitle": "Maak seker jou liggingsdienste is aangeskakel op Chromebooks of Android tablette", "bluetooth.enableLocationServicesText": "Bluetooth kan gebruik word om liggingsdata aan die toepassing te verskaf. Gee Scratch App toestemming om toegang tot ligging te verkry. Ligging moet in algemene toestelinstellings aangeskakel wees. Soek vir 'Location/Ligging' in jou instellings en maak seker dat dit aangeskakel is. Op Chromebooks soek vir 'Location/Ligging' in die Google Play Store Android voorkeure." }