{ "guidelines.title": "Scratch Gemeenskapsriglyne", "guidelines.header": "Ons het almal se hulp nodig om Scratch as ’n vriendelike en kreatiewe gemeenskap te behou waar mense met verskillende agtergronde en belangstellings welkom kan voel.", "guidelines.respectheader": "Wees beleefd.", "guidelines.respectbody": "Wanneer jy projekte deel of kommentaar plaas, onthou dat mense van verskillende ouderdomme en agtergronde kan sien wat jy gedeel het.", "guidelines.constructiveheader": "Wees konstruktief.", "guidelines.constructivebody": "Wanneer jy op ander mense se projekte kommentaar lewer, deel waaarvan jy gehou het en bied voorstelle aan.", "guidelines.shareheader": "Deel.", "guidelines.sharebody": "Jy kan projekte, idees, prente of enige iets anders wat jy op Scratch vind hermeng – en enige iemand kan enige iets wat jy deel ook gebruik. Maak seker om erkenning te gee wanneer jy hermeng.", "guidelines.privacyheader": "Hou persoonlike inligting privaat.", "guidelines.privacybody": "Vir veiligheidsredes, moet nie enige inligting wat vir private kommunikasie gebruik kan word uitgee nie - soos regte vanne, selfoonnommers, adresse, e-pos adresse, skakels na sosiale media webwerwe of webwerwe met ongemodereerde gesprekke.", "guidelines.honestyheader": "Wees eerlik.", "guidelines.honestybody": "Moet nie probeer om ander Scratchers na te boots, gerugte te versprei, of die gemeenskap te mislei nie.", "guidelines.friendlyheader": "Help om die werf vriendelik te hou.", "guidelines.friendlybody": "As jy dink ’n projek of kommentaar gemeen, beledigend, gewelddadig of andersins onvanpas is, kan jy op “Rapporteer” kliek om ons daarvan bewus te maak.", "guidelines.footer": "Scratch verwelkom mense van alle ouderdomme, rasse, etnisiteite, gelowe, vermoëns, seksuele oriëntasies en geslagsidentiteite." }