{
"ideas.headerMessage": "Wat gaan jy skep?",
"ideas.headerButtonMessage": "Kies 'n handleiding",
"ideas.gettingStartedTitle": "Om te begin",
"ideas.gettingStartedText": "Nuut by Scratch? Probeer die Begin Handleiding.",
"ideas.tryIt": "Probeer dit!",
"ideas.activityGuidesTitle": "Aktiwiteitsgidse",
"ideas.activityGuidesText": "Wat wil jy met Scratch skep? Vir elke aktiwiteit kan jy die Handleiding probeer, 'n stel Koderingskaarte af laai of die Opvoedersgids na gaan.",
"ideas.animateANameTitle": "Animeer 'n Naam",
"ideas.animateANameDescription": "Animeer die letters van jou naam, voorletters, of gunsteling woord.",
"ideas.animateACharacterTitle": "Animeer 'n Karakter",
"ideas.animateACharacterDescription": "Gee karakters lewe met animasie.",
"ideas.makeMusicTitle": "Maak Musiek",
"ideas.makeMusicDescription": "Kies instrumente, voeg klanke by, en druk sleutels om musiek te speel.",
"ideas.createAStoryTitle": "Skep 'n Storie",
"ideas.createAStoryDescription": "Kies karakters, voeg gesprekke by, en gee jou storie lewe.",
"ideas.chaseGameTitle": "Maak 'n Jaag Speletjie",
"ideas.chaseGameDescription": "Skep 'n speletjie waar jy 'n karakter jaag om punte aan te teken.",
"ideas.videoSensingTitle": "Video Aanvoeling",
"ideas.videoSensingDescription": "Wisselwerking met 'n projek deur die Video Aanvoelings uitbreiding.",
"ideas.seeAllTutorials": "Sien All Die Handleidings",
"ideas.cardsTitle": "Kry die Hele Versameling van Koderingskaarte",
"ideas.cardsText": "Met die Scratch Koderingskaarte kan jy leer hoe om interaktiewe speletjies, stories, musiek, animasies en meer te skep!",
"ideas.starterProjectsTitle": "Afskop Projekte",
"ideas.starterProjectsText": "Jy kan met Afskop Projekte speel en hulle meng om jou eie skeppinge te maak.",
"ideas.starterProjectsButton": "Verken Afskop Projekte",
"ideas.tryTheTutorial": "Probeer die handleiding",
"ideas.codingCards": "Koderingskaarte",
"ideas.educatorGuide": "Opvoedersgids",
"ideas.desktopEditorHeader": "Laai Scratch App Af",
"ideas.desktopEditorBody": "Om projekte sonder 'n Internet verbinding te skep, kan jy die Scratch App aflaai.",
"ideas.questionsHeader": "Vrae",
"ideas.questionsBody": "Het jy nog vrae? Sien die Algemene Vrae of besoek die Help met Skryfskrifte Forum.",
"ideas.cardsPurchase": "Koop 'n Gedrukte Stel",
"ideas.MakeItFlyTitle": "Maak dit Vlieg",
"ideas.MakeItFlyDescription": "Kies enige karakter en laat dit vlieg!",
"ideas.RaceTitle": "Jaag tot die Einde",
"ideas.RaceDescription": "Maak 'n speletjie waar twee karakters resies teen mekaar jaag.",
"ideas.HideAndSeekTitle": "Wegkruipertjie",
"ideas.HideAndSeekDescription": "Maak 'n wegkruiperspeletjie met karakters wat verskyn en verdwyn.",
"ideas.FashionTitle": "Modespeletjie",
"ideas.FashionDescription": "Maak 'n speletjie waar jy 'n karakter in verskillende klere en style aantrek.",
"ideas.PongTitle": "Pongspeletjie",
"ideas.PongDescription": "Maak 'n bonsende balspeletjie met klank, punte en ander effekte.",
"ideas.ImagineTitle": "Stel jou 'n wêreld voor",
"ideas.ImagineDescription": "Stel jou 'n wêreld voor waar enigiets moontlik is.",
"ideas.DanceTitle": "Kom ons Dans",
"ideas.DanceDescription": "Ontwerp 'n geanimeerde danstoneel met musiek en danspassies.",
"ideas.CatchTitle": "Vangspeletjie",
"ideas.CatchDescription": "Maak 'n speletjie waar jy voorwerpe wat uit die lug uit val vang.",
"ideas.VirtualPetTitle": "Virtuele Troeteldier",
"ideas.VirtualPetDescription": "Skep 'n interaktiewe troeteldier wat kan eet, drink en speel."
}